Capa

RUIMTEREIS NA NERENS IBD

MONIKA SMITH
08 / 2023
9798223605454

Sinopse

Elizabeth Moss - Bessie - se identiteit is gesteel. Sy is nou âÇÖn gevangene met geheueverlies, op âÇÖnágevaarlik aantreklike losprys jagter, Danie Landsberg,áse ruimteskip. Danie maak haar bene lam, maar hy dink sy is âÇÖn misdadiger en kan haar nie verdra nie. Hy vind eers later uit dat Naydien Huisamen die regte misdadiger is. Naydien, met die hulp van ruimterower, Tomas Salvinski, steel Bessie by die Landsbergs om die losprys op haar in te palm. Danie deurkruis die heelal om na Bessie te soek. Sal hy ooit betyds by haar kan uitkom?